MS³MODUS MOBIEL

Sagteware & MS³ Boeke om af te laai. (Gebruik rekenaar om sagteware af te laai)

MS³-MODUS MOBIEL ©

 Die program wat jy benodig as onderwyser om met die SKOOL.MS3SYSTEM.CO.ZA web tuiste te kan kommunikeer.  U skool moet eers geregistreer wees om die inskakel kodes te kan ontvang.  Sien HELP vir meer informasie oor die program.

MS³-COMPUTER CONCEPTS©

Leer hoe om reg met 'n rekenaar te werk, netwerke op te stel en heelwat ander funksies wat jou werking met 'n rekenaar baie sal verbeter en vergemaklik.

MS³-ms office 2010 ©

Leer hoe om met One-Drive, MS Word, MS Excel, MS PowerPoint en MS Outlook te werk. Spesiale funksies en formules wat jy nodig het sodat MS produkte vir jou werk en jy nie net data intik nie.

MS³-WIN PROGRAMMING ©

Leer stap-vir-stap hoe om jou eie rekenaar programme te kan skryf soos die van MS3-MODUS-MOBIEL wat interaktief is met web-tuistes. Geen program is onmoontlik met hierdie kennis nie.

MODUS Blits wiskunde©(pc)

Hierdie speletjie sal jou help met maal, deel, plus en minus. (Afrikaans only)

MODUS reddinG©(pc)

Hierdie speletjie sal jou help wiskunde aantel en terugtel. (Afrikaans only)
Download (60mb)

aardrykskunde KAART WERK vs 1.3

Oefen en leer kaart rigting en skale.
Download (16mb)
Download (3mb)
Download (165mb)
Download (65mb)

Vol Weergawe 1.3

(165Mb)

Verkort 1.3

(Geen Videos) (65Mb)

NCS Curriculum & ASSESSEMENT POLICY

Graad 4-6

Graad 1-3

taal program VS 1.1 (PC)

Spel toets program.
Download (120mb)